Tweede kans op liefde, 'n & Vlakvark op haar troudag / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ben is 'n onderwyser. Alexa is 'n ma op 'n missie. Verwarrende omstandighede gooi hierdie twee saam in 'n benarde situasie. Kan hulle in die harwar van angs en paniek werklik iets meer in mekaar te siene kry? Is daar ook vir hulle werklik 'n tweede kans vir...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
1.49 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Tweede kans op liefde, 'n & Vlakvark op haar troudag / Romanza (ePub)“
Ben is 'n onderwyser. Alexa is 'n ma op 'n missie. Verwarrende omstandighede gooi hierdie twee saam in 'n benarde situasie. Kan hulle in die harwar van angs en paniek werklik iets meer in mekaar te siene kry? Is daar ook vir hulle werklik 'n tweede kans vir liefde? 'n Vlakvark op haar troudag "" Elize Davies Vandag moes Mitzi se troudag gewees het. Sy sou vanoggend in 'n skuimbad geweek en haar vriendinne sou gehelp het om haarself mooi te maak voor sy haar droomtrourok aantrek en in die kerk trou beloof aan die man wat sy liefhet. In plaas daarvan sit sy in die boendoe en 'n vlakvark het vir haar kom kuier.
Autoren-Porträt von Magda Brink
Op skool was Magda Brink ¿ meer ywerige akademikus as sosiale vlinder. Sy is van kleintyd af lief vir lees en diere en het ná skool uiteindelik rigting gekry en ¿ BSc-graad in Veekunde aan die Universiteit van Pretoria voltooi. In haar finale jaar het sy ook die trofee vir uitnemendheid in Veeteeltwerk verwerf en haar eie skaapvoerkraal begin. Ná agt jaar in die dieregesondheidsberoep ontmoet sy die liefde van haar lewe en trek plaas toe. Dit bied haar die geleentheid om haar volle aandag op die teel van haar honde en haar skryfwerk toe te spits. 'n Tweede kans vir liefde was 'n naaswenner in die 2018 ATKV Lenteskool-novellekompetisie en haar eerste verhaal in die RomanzaLiefde-reeks.
Bibliographische Angaben
- Autor: Magda Brink
- 2019, 60 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799393770
- ISBN-13: 9780799393774
- Erscheinungsdatum: 20.02.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.35 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Tweede kans op liefde, 'n & Vlakvark op haar troudag / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Tweede kans op liefde, 'n & Vlakvark op haar troudag / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Tweede kans op liefde, 'n & Vlakvark op haar troudag / Romanza".
Kommentar verfassen