Vandat ek kan onthou & Sonneblom / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die eerste ding wat Dalien sien toe sy haar ouers se kombuis binnestap is 'n paar vuil stewels wat gemaklik by die enkels gekruis is. Die stewels behoort aan 'n paar goed gevormde bene in 'n uitgewaste denim en bruingebrande arms. Onder 'n sonverbleikte...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
1.49 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vandat ek kan onthou & Sonneblom / Romanza (ePub)“
Die eerste ding wat Dalien sien toe sy haar ouers se kombuis binnestap is 'n paar vuil stewels wat gemaklik by die enkels gekruis is. Die stewels behoort aan 'n paar goed gevormde bene in 'n uitgewaste denim en bruingebrande arms. Onder 'n sonverbleikte John Deer-pet lag twee sjokoladebruin kykers en haar hart struikel oor sy ritme. BONUSKORTVERHAAL: Sonneblom-meisie "" Frenette van Wyk. Jean-Claude is op 'n donker plek in sy lewe toe 'n mediese suster vol sonskyn in sy lewe verskyn. Met tyd leer hy daar is ook pyn in suster Maryn se lewe maar sy hou haar gesig na die sonlig gerig.
Autoren-Porträt von Nadia de Bruin
Nadia de Bruin woon tans saam haar man en dogtertjie in die pretjiemooi Oos-Vrystaat. Sy ken haar man al sedert hul hoërskooldae en het in haar matriekjaar besluit hy is haar groot liefde. Hulle het saam gaan onderwys studeer en is albei steeds in hierdie beroep. Sy is mal oor boeke en alles waarvoor dit staan. Die vroue in haar familie deel ook hierdie liefde vir lees, daarom het skryf as die natuurlike volgende stap gevoel. Die gogga het behoorlik gebyt en nou kan sy skaars wag om met die volgende storie te begin. Buiten lees en skryf is sy ook versot op haar dierekinders en sal soms ook haar hand in die kombuis waag wanneer haar program dit toelaat.
Bibliographische Angaben
- Autor: Nadia de Bruin
- 2019, 60 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799393630
- ISBN-13: 9780799393637
- Erscheinungsdatum: 01.02.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.37 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Vandat ek kan onthou & Sonneblom / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Vandat ek kan onthou & Sonneblom / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vandat ek kan onthou & Sonneblom / Romanza".
Kommentar verfassen