Vergeet van reëls (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Om aan te beweeg gaan sy eers die verlede moet oopkrap.
Antiekhandelaar Amelie Voster beplan om oor ses weke te trou, maar daar is net een onvoorsiene hindernis: Sy is weens een of ander misverstand nooit wettig van haar studenteliefde, Daniël Retief,...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vergeet van reëls (ePub)“
Om aan te beweeg gaan sy eers die verlede moet oopkrap.
Antiekhandelaar Amelie Voster beplan om oor ses weke te trou, maar daar is net een onvoorsiene hindernis: Sy is weens een of ander misverstand nooit wettig van haar studenteliefde, Daniël Retief, geskei nie. Sy spoor hom op, maar Daniël is allesbehalwe die student wat sy onthou.
Hy is 'n welaf sakeman met 'n yskoue hart. 'n Slu manipuleerder en 'n afperser. As sy nie instem om hom op 'n sakereis te vergesel nie, kry sy nie 'n handtekening op haar skeikontrak nie.
Sy stem in, maar kort voor lank onthou sy al die intieme details van haar en Daniël se week lange studentewittebrood. Alles wat sy naarstiglik probeer vergeet het, keer terug. Daniël wroeg self om te vergeet, maar party herinneringe weier om weggepak te word. Na hul tyd saam, stem Daniël tot die egskeiding in, maar is dit wat Amelie regtig nog wil hê?

Autoren-Porträt von Dina Botha
Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Dierimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewe te raak nie. Daarom skryf
sy al vir 11 jaar liefdesverhale. Sy is in Pretoria gebore en woon in Centurion.
Op skool het sy Ena Murray, Elmar Steyn en ander bekendes se boeke verslind.
Bibliographische Angaben
- Autor: Dina Botha
- 2021, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639609759
- ISBN-13: 9780639609751
- Erscheinungsdatum: 01.10.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.15 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Vergeet van reëls"
0 Gebrauchte Artikel zu „Vergeet van reëls“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vergeet van reëls".
Kommentar verfassen