Vry- (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die titel van Gibson se vyfde bundel verwys na die Vrystaatse ruimte waarin die digter grootgeword het en steeds woon, maar dit dui ook op die ontglippende aard van betekenis, selfs te midde van die alledaagse ervaring van die gesinslewe, die spreker se...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.49 €
6 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vry- (ePub)“
Die titel van Gibson se vyfde bundel verwys na die Vrystaatse ruimte waarin die digter grootgeword het en steeds woon, maar dit dui ook op die ontglippende aard van betekenis, selfs te midde van die alledaagse ervaring van die gesinslewe, die spreker se lewe as mediese dokter en sy jeugherinneringe. Soos in Gibson se vorige bundels is daar gedigte wat intense intellektuele betrokkenheid eis voor dit die leser ryklik beloon, maar daar is ook heelwat gedigte wat onmiddellik tref, en liefdesgedigte wat kers vashou by die beste in Afrikaans.
Autoren-Porträt von Gilbert Gibson
Gilbert Gibson is in die Vrystaat gebore en praktiseer as internis in Bloemfontein. Hy debuteer in 2001 in Nuwe Stemme 2. Sy eerste bundel Boomplaats ontvang in 2006 die Protea-poësieprys. Boomplaats was ook op die kortlys vir die Ingrid Jonker-prys. Hierop volg Kaplyn (2007), Oogensiklopedie (2009) en [vii] (2013).
Bibliographische Angaben
- Autor: Gilbert Gibson
- 2015, 1. Auflage, 96 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798170549
- ISBN-13: 9780798170543
- Erscheinungsdatum: 24.07.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.30 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Vry-"
0 Gebrauchte Artikel zu „Vry-“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vry-".
Kommentar verfassen