Vyf en twintig trappe na benede (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede?
Wanneer Renée Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlaken
lipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wêreld van haar alterego. As Lisbé is sy
nie meer die...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
14.49 €
7 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vyf en twintig trappe na benede (ePub)“
Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede?
Wanneer Renée Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlaken
lipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wêreld van haar alterego. As Lisbé is sy
nie meer die swartskaapdogter van die ryk Versters nie, maar ¿ bedrewe knoeier
wat haar voordoen as ¿ waarsêer om haar trust fonds aan te vul.
Vir haar is Janine Oosterhuis, ¿ doktersvrou wat oortuig is haar man wil haar
vermoor, presies die tipe kliënt wat sy soek: skatryk en paranoïes. Maar die dag toe
dié vrou met die groot diamante en bang oë haar huis binnestap, het alles verander.
Hoe kon sy voorsien dat iemand die vrou werklik sou vermoor? Terwyl Renée
ondersoek instel, veg sy teen nuwe herinneringe en teisterende nagmerries van die
dag toe haar driejarige broertjie dood is. Hoe meer sy probeer uitrig hoe groter
raak haar ma, Melisandré, se afksu. En dan is daar haar ontwikkelende gevoelens
jeens Hermann, die onweerstaanbare polisieman.
Wat het daardie dag met haar boetie gebeur? Is dit waarom haar ma haar
herhaaldelik straf en oënskynlik haat? En waarom bly sy droom van die kelder in
hulle Bayswaterhuis? Wat wag daar om ontdek te word, net vyf en twintig trappe na
benede? Renée móét onthou as sy haar lewe wil terug hê.

Autoren-Porträt von Madelein Rust
Madelein Rust se skrywersloopbaan skop af met die skryf van romantiesekortverhale. Haar debuutroman verskyn in 2014 en word gevolg deur verskeie
ander spanningsromans. Kanker schmanker!, die biografie wat haar stryd teen
borskanker met patos en humor uitbeeld, verskyn in 2019 en is 'n treffer onder
kankerstryders en oorlewendes. Haar werk het 'n sielkundige invalshoek, aangevuur
deur haar opleiding in sielkunde en die wet. Sy studeer aan die Universiteit van die
Vrystaat vir 'n kwalifikasie in die regte en behaal ook 'n BA-graad in die veld van
bedryfsielkunde in 2010. Sy woon in Johannesburg.
Bibliographische Angaben
- Autor: Madelein Rust
- 2021, 1. Auflage, 320 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639607632
- ISBN-13: 9780639607634
- Erscheinungsdatum: 01.08.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.65 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Vyf en twintig trappe na benede"
0 Gebrauchte Artikel zu „Vyf en twintig trappe na benede“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vyf en twintig trappe na benede".
Kommentar verfassen